Cover Image for Manne Moet Praat!
Cover Image for Manne Moet Praat!
53 Going

Manne Moet Praat!

Hosted by Corne Oosthuizen
Registration
Welcome! To join the event, please register below.
About Event

Junie is "Men's Mental Health" maand

Kom luister na 'n aanbieding oor Mans se geestesgesondheid en die rol wat ons as Mans en Pa's speel.
Te veel mans dra hul swaarste laste in stilte omdat ons geleer is dat emosies 'n swakheid is. Dit is tyd om daardie mite te verbreek.

Hoe kan ons as Mans en Pa's ons maskers laat sak in ons daaglikse roetine en mekaar as 'n "tribe" ondersteun. Kom ons bou saam 'n fondasie van eerlikheid en ondersteuning vir onsself, en vir die generasies wat volg.

Manne verstaan Manne en Manne moet Praat!

Location
Stellenberg High School
118 Panorama Dr, Stellenryk, Cape Town, 7550, South Africa
Ons ontmoet in die Funksie Lokaal, bo die hoofpawiljoen. Ingang in Mountain View straat.
53 Going