Voorblad Beeld vir Manne Moet Praat!
Voorblad Beeld vir Manne Moet Praat!
Aangebied Deur
65 Het gegaan

Manne Moet Praat!

Aangebied deur Corne Oosthuizen
Registrasie
Vorige Gebeurtenis
Welkom! Om by die geleentheid aan te sluit, registreer asseblief hieronder.
Oor Gebeurtenis

​Junie is "Men's Mental Health" maand

​Kom luister na 'n aanbieding oor Mans se geestesgesondheid en die rol wat ons as Mans en Pa's speel.
Te veel mans dra hul swaarste laste in stilte omdat ons geleer is dat emosies 'n swakheid is. Dit is tyd om daardie mite te verbreek.

​Hoe kan ons as Mans en Pa's ons maskers laat sak in ons daaglikse roetine en mekaar as 'n "tribe" ondersteun. Kom ons bou saam 'n fondasie van eerlikheid en ondersteuning vir onsself, en vir die generasies wat volg.

Manne verstaan Manne en Manne moet Praat!

Ligging
Stellenberg High School
118 Panorama Dr, Stellenryk, Cape Town, 7550, South Africa
Ons ontmoet in die Funksie Lokaal, bo die hoofpawiljoen. Ingang in Mountain View straat.
Aangebied Deur
65 Het gegaan